Tournament: Noordvaal Cup

Nuutste Nuus

Wit Bulle wil strooptog met eerste sege oor Helpies sonder Van der Walt sedert 1997 voortsit
Wit Bulle wil strooptog met eerste sege oor Helpies sonder Van der Walt sedert 1997 voortsit
Posted on

Du Plessis besoek die keer Bere-park as ‘n Parkie, Van Dyk en Gouws sit hul skaakspel voort
Du Plessis besoek die keer Bere-park as ‘n Parkie, Van Dyk en Gouws sit hul skaakspel voort
Posted on

Waterkloof se agttal lê grondslag vir sege oor Parkies, Krige vuurwarm vir Helpies
Waterkloof se agttal lê grondslag vir sege oor Parkies, Krige vuurwarm vir Helpies
Posted on

Middies en Garsies behou onoorwonne status in die Virseker Noordvaal Cup se Beker-afdeling
Middies en Garsies behou onoorwonne status in die Virseker Noordvaal Cup se Beker-afdeling
Posted on

Virseker Noordvaal Cup Results – 16 May 2026
Virseker Noordvaal Cup Results – 16 May 2026
Posted on

Latest Results

Noordvaal Cup

[the_ad id=”45308″]

Noordvaal Beker

Wit Bulle wil strooptog met eerste sege oor Helpies sonder Van der Walt sedert 1997 voortsit
Wit Bulle wil strooptog met eerste sege oor Helpies sonder Van der Walt sedert 1997 voortsit
Posted on

Hannes Nienaber

Posted on
Daar wag ongetwyfeld ‘n emosioneel gelaaide kragmeting tussen Garsfontein en Menlopark hierdie Saterdag op Berepark in Pretoria. Die twee spanne …

Hannes Nienaber

Posted on
Die Hoërskool Waterkloof se eersterugbyspan het sy houvas oor sy eweknie van die Die Hoërskool Menlopark sedert 2020 Saterdag met …

Hannes Nienaber

Posted on
Niemand sou die Hoërskool Middelburg se eerste tien wedstryde vanjaar voorspel het dat die skool se eerste rugbyspan na die …

Debbie Esterhuizen

Posted on
Al die uitslae van die reeks soos wat ons dit ontvang sal hier opgedateer word. Indien u uitslag of wedstryd …

Noordvaal Plaat

Virseker Noordvaal Cup Results – 16 May 2026

Posted on

Debbie Esterhuizen
Nelspruit se Rhinos kan posisie in Virseker Noordvaal Cup verder met sege oor Klerksdorp versterk

Posted on

Hannes Nienaber
Omgekrapte Rooi Bulle in moeilike stryd teen Montana in Plaat-afdeling

Posted on

Hannes Nienaber
Virseker Noordvaal Cup | Plaat-afdeling | 2026

Posted on

Hannes Nienaber

Noordvaal Skild

Virseker Noordvaal Cup Results – 16 May 2026

Posted on

Debbie Esterhuizen
Pietersburg kan voortou in Skild-afdeling neem, Liggies het moeilike stryd wat wag in Tzaneen

Posted on

Hannes Nienaber
Virseker Noordvaal Cup | Skild-afdeling | 2026

Posted on

Hannes Nienaber
Piet Retief oorrompel Volkies in die Jack Botes-stadion, Lombaard tweekuns help Pieties tot sege oor Marais Viljoen

Posted on

Franco Oberholzer

Noordvaal Bowl

Virseker Noordvaal Cup Results – 16 May 2026

Posted on

Debbie Esterhuizen
Midstream College byt Bowl se grootste hond raak, Dinamika klink Die Anker se doppie

Posted on

Franco Oberholzer
Midstream College se uitdagende Bowl-begin duur voort met Volkies se besoek

Posted on

Franco Oberholzer
Midstream College se eerste Bowl toets kom teen 2025 naaswenner

Posted on

Franco Oberholzer

Noordvaal Beker – Groep 2

Wonderboom sal hoop geskiedenis herhaal homself in eindstryd van Groep 2 in die SDC Noordvaal Cup

Posted on

Hannes Nienaber
Allies sal lugtig vir Tiere se byt wees, Brandwag in Midstream se pad na derde eindstryd

Posted on

Hannes Nienaber

Noordvaal Beker – Groep 3 & 4

Vryburg wil sy vlekkelose rekord in Noordvaal-eindstryde behou

Posted on

Hannes Nienaber
Vryburg mik na negende eindstryd, terwyl Riebeeckrand ‘n gekweste Linden pak

Posted on

Hannes Nienaber

Meer Noordvaal Nuus

Middelburg wil voortbou op spelpeil teen Rusties, Garsies sonder Blom sal lugtig vir Blues wees

Posted on
Die Hoërskool Middelburg sal Saterdag wanneer hy op sy tuisveld teen die Hoërskool Rustenburg in die Virseker Noordvaal Cup se …
Parkies sal wendroogte teen Waterkloof wil verbreek, Lourens-tweeling sal vuurwarm vir Helpies teen EG moet wees

Posted on
Die laaste keer wat Die Hoërskool Menlopark daarin kon slaag om vir Waterkloof om te dop was in 2019 in …
Nelspruit se Rhinos kan posisie in Virseker Noordvaal Cup verder met sege oor Klerksdorp versterk

Posted on
Die Hoërskool Klerksdorp kon nie vir ‘n moeiliker eerste ekspedisie in vanjaar se Plaat-afdeling van die Virseker Noordvaal Cup gevra …
Pietersburg kan voortou in Skild-afdeling neem, Liggies het moeilike stryd wat wag in Tzaneen

Posted on
Na die eerste twee rondes van die Skild-afdeling van die Virseker Noordvaal Cup is die liga soos verwag nog wawyd …
Omgekrapte Rooi Bulle in moeilike stryd teen Montana in Plaat-afdeling

Posted on
Daar wag ‘n klipharde tweestryd Saterdag tussen Oos-Moot en Wesvalia van Klerksdorp in die Plaat-afdeling van die Virseker Noordvaal Cup. …
Virseker Noordvaal Cup | Skild-afdeling | 2026

Posted on
Virseker Noordvaal Cup 2026 Skild-afdeling PUNTESTAND STATISTIEK UITSLAE BEPALINGS Puntestand Statistiek Voorste Puntemakers:  19 – Carl-Hein Creydt (Piet Retief) (1 …
Piet Retief oorrompel Volkies in die Jack Botes-stadion, Lombaard tweekuns help Pieties tot sege oor Marais Viljoen

Posted on
Die verrassing van die Skild-afdeling van die Virseker Noordvaal Beker het op die Jack Botes-stadion in Piet Retief gekom. Herleef …
Virseker Noordvaal Cup | Plaat-afdeling | 2026

Posted on
Virseker Noordvaal Cup 2026 Plaat-afdeling PUNTESTAND STATISTIEK UITSLAE BEPALINGS Puntestand Statistiek Voorste Puntemakers:  24 – Tilon Baron (Zwartkop) (1 drie, …
Midstream College byt Bowl se grootste hond raak, Dinamika klink Die Anker se doppie

Posted on
Midstream College het reeds in sy eerste wedstryd as deel van die Virseker Noordvaal Beker se westelike been van die …
Zwarries, Kempies maak 50-punt stellings in Plaat-afdeling

Posted on
Hoërskool Zwartkop se Vikings, asook Hoërskool Kempton Park, het onderskeidelik groot stellings in hul onderskeie kragmetings van die Virseker Noordvaal …
Bere se verdediging genoeg om Klofie-aanslag te oorleef, Parkies veg terug om Helpies om te dop

Posted on
Dit was só hittete, maar ‘n hanteerfout deur Hoërskool Waterkloof het uiteindelik ‘n naelskraapse sege van 24-18 vir Hoërskool Garsfontein …
Wit Bulle weer die beste in die weste, Van Aswegen skopstewel die laaste sê vir Jansies

Posted on
Daar blyk tans geen keer aan Morné Noble en die Wit Bulle van Hoërskool Monument te wees nie. Herleef al …

Scroll to Top