Tournament: Finsbury League

Featured News

Van der Walt slag Eldo’s af met die kolf
Van der Walt slag Eldo’s af met die kolf
Posted on

Kempies terug in A-afdeling vir eerste keer in 25 jaar
Kempies terug in A-afdeling vir eerste keer in 25 jaar
Posted on

Midstream kwalifiseer vir promosie-stryd te midde van reën
Midstream kwalifiseer vir promosie-stryd te midde van reën
Posted on

Merensky tops in E-afdeling, Wessies bespreek promosie-stryd
Merensky tops in E-afdeling, Wessies bespreek promosie-stryd
Posted on

Kempies bespreek promosie-relegasie-stryd met Nellies
Kempies bespreek promosie-relegasie-stryd met Nellies
Posted on

Finsbury League Cricket

More News

Rusties sorg vir drama op die André van der Walt



Posted on
Senuagtige glimlagte, hande voor die gesig en dan… ekstase! Herleef al die aksie op SuperSport Schools – (www.supersportschools.com) Dit is …
Alles op die spel vir onoorwonne Zwarries teen Pieties



Posted on
Hoërskool Zwartkop se resultate hierdie naweek, op sowel eerstespan- as o. 15-vlak, is van uiterste belang met die oog daarop …
Genis, Strydom plaas Middies in stewige posisie vir promosie-stryd



Posted on
Hoërskool Middelburg wag nou net om te sien wie van die C-afdeling in die Finsbury-reeks hy sal moet aandurf om …
Groot honde in Finsbury se B-afdeling pak mekaar



Posted on
Dit beloof om ’n woeste geveg af te gee wanneer die twee groot honde in die B-afdeling van die Finsbury-reeks …
Verdedigende kampioen se diepte sal die naweek getoets word



Posted on
Die verdedigende kampioen in die A-afdeling van die Finsbury-reeks, Hoërskool Waterkloof, kom hierdie week voor ‘n taamlike toets te staan …
Klerksdorp-kolwers karnuffel Linden



Posted on
Hoërskool Klerksdorp se twee aanvangskolwers het ‘n yslike vertoning opgedis vir hul span om Hoërskool Linden met nege paaltjies te …
Kempies se Kruger koning met die kolf, Moories weer baas met 10 paaltjies



Posted on
Hoërskool Kempton Park se Sheldon Kruger het Hoërskool Marais Viljoen gelooi met die wilgerlat om sy span tot ‘n reuse …
Zwarries swoeg en sweet, maar steeds onoorwonne



Posted on
Die kragmeting tussen die enigste twee onoorwonne spanne in die C-afdeling van die Finsbury-reeks het nie teleurgestel nie. Herleef al …
Van Zyl kook vir Nellies teen Parkies



Posted on
Vaughn van Zyl het die afgelope naweek ‘n vertoning, met sowel die kolf as bal, opgedis, wat Hoërskool Nelspruit en …
Onoorwonne Zwarries, Monnas kan vonke laat spat in Centurion



Posted on
Die stryd tussen die enigste twee onoorwonne spanne in die Finsbury-reeks se C-afdeling, Hoërskool Zwartkop en Hoërskool Monument, beloof om …
Moories op koers vir Finsbury-promosie



Posted on
Hans Moore is stewig op pad om ‘n plek in die promosie-relegasie-wedstryd, met die oog om op te skuif na …
Dis ‘n drieperdewedren in die A-afdeling van die Finsbury-reeks



Posted on
Daar is nog drie spanne in die wedloop om vanjaar in die eindstryd van die Finsbury-reeks se A-afdeling te speel. …
Pretorius, Jansen van Rensburg leer Heidelberg Volkies ‘n krieketles



Posted on
Hoërskool Dr. Malan se Luca Pretorius en Heinrich Jansen van Rensburg het die span van Meyerton gehelp om vir Heidelberg …
Nie eens gure weer stuit Monnas nie, Zwarries sit segetog voort



Posted on
Nie eens die slegte weer in Alberton was genoeg om Hoërskool Monument in sy stryd met Hoërskool Dinamika in Afdeling …
Shaw, Coetzee trek Moorie-wa deur die drif, MV troef Gimmies met 11 lopies



Posted on
Hoërskool Montana is ‘n harde neut om te kraak op sy tuisveld. Daarvan kan Hans Moore getuig, ná sy swaarverdiende …
Eldos maak opgang in A-afdeling, Parkies ploeg met Klofies



Posted on
Hoërskool Eldoraigne se eerste krieketspan het sy teenwoordigheid in die A-afdeling van vanjaar se Finsbury-reeks behoorlik bekendgemaak deur vir Potchefstroom Volkskool …

Other Cricket NEws


More News

Scroll to Top